DeviantART and Wacom are proud to present the second Intuos4 "Bring Your Vision To Life" contest! Open to all artists all over the world, we challenge you to show us your dreams and aspirations for the future. Get drawing!
Artist's Comments
[link]
Jou seer is die brug na iemand anders se hart-Straatligkinders [link] Aleen sit hy en haat homself Hy wens die seer het nie so diep gedelf Wat kan ek doen? Wat moet ek do0en? Om hom te leer van my verlede, so vol pyn en leed En hoe ek weet dit was vir 'n rede Hoe anders sou? Hoe anders sou ek gegroei het? Almal ken van seer Almal stel teleur Die geheim lê in die verhoudings Wat jy met die mense rondom jou het En jy kan 'n verskil maak met jou seer Die trane rol van haar wange af Sy wens die mense wil net ophou lag Wat kan ek doen? Wat moet ek doen om haar te wys dat Sy is beeldskoon net daar soos sy is As almal dood is, wie gee om oor jou gesig? Die ironie is die uiterlik is duidelik Almal ken van seer Almal stel teleur Die geheim lê in die verhoudings Wat jy met die mense rondom jou het en jy kan 'n verskil maak met jou seer |
Details
February 16, 2008
446 KB 124 KB 600×728 Statistics
0
0 244 (0 today) 13 (0 today) Camera Data
HP
HP Scanjet djf300 Feb 16, 2008, 4:13:10 PM Share
Link
Embed
Thumb
|
Comments